DROËWEIDING
  BEESVET 33+ VOLLEDIGE EN KAFETERIA-AFRONDINGSDIËTE VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
VOLVOER-
MENGSEL
3
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
BEESVET 33+ kg 160 160 160 160 160
MELASSEMEEL kg 80 **** **** **** 80
MIELIEMEEL /
HOMINY CHOP
kg 720 800 120 840 760
MIELIEKOPMEEL kg **** **** 720 **** ****
RUVOER kg 100 130 **** Ad lib Ad lib
TOTAAL kg 1 060 1 090 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
VOLVOER-
MENGSEL
3
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
PROTEÏEN g/kg 120 122 117 128 124
UREUM g/kg 13,9 13,5 14,7 14,7 14,7
VOG g/kg 120 120 120 120 120
VESEL g/kg 115 115 100 86 88
KALSIUM g/kg 8,5 7,5 9,0 8,5 9,5
FOSFOR g/kg 3,0 3,0 3,5 3,5 3,5

 

  Voerinstruksie vir afrondingsfase:
  •   'n Gedeelte van die graankomponent kan baie voordelig met Molatek Melassemeel vervang word.
•   Maal kleingrane fyn.
•   Mielies moet grof gemaal word (gruis).
•   Maal ruvoer met 50 mm sif.
•   Mielies kan gedeeltelik met kleingrane (50% met gars of korog, en 20% met koring) en 50% met graansorghum of in       geheel met hominy chop vervang word.
•   Te droë diëte (sonder kuilvoer) beperk gewoonlik inname. Voeg 5–10% (± 100 kg) water per ton voer by.