ENERBLOCK
 


Molatek Enerblock
word op goeie kwaliteit weiding aangewend om verhoogde groei by diere te verseker. Dit kan aangewend word vir die uitgroei van diere op weiding en vir volwasse diere in 'n swak kondisie. Enerblock stimuleer wolgroei en melkproduksie by ooie tydens laktasie.


  AANBEVOLE INNAME

BEESTE g/dag 1 000 – 1 500
SKAPE g/dag 250 – 350