LICK MIX 87
 
  PRODUKSIELEK VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
PRODUKSIELEK VIR BEESTE
MOLATEK LICK MIX 87 kg 240
MIELIEMEEL kg 500
P12 kg 50
SOUT kg 200
TOTAAL kg 990

 

  SAMESTELLING

 
PRODUKSIELEK VIR BEESTE
PROTEÏEN g/kg 254
AFKOMSTIG VAN NPN % 79,05
UREUM g/kg 60,98
ANDER NPN g/kg 19,36
VOG g/kg 120
KALSIUM g/kg 10/15
FORFOR g/kg 7,5
ME (beraam) MJ/kg 8,0

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 200 - 1 500