FOSLEK
 

Molatek Foslek is 'n korrek-geformuleerde, klaargemengde fosfaatlek en ideaal-gebalanseerde, hoogs opneembare P-aanvulling wat behalwe P ook in die dier se daaglikse spoormineraalbehoeftes voorsien. Molatek Foslek bevat 5% fosfaat en al sewe die essensiële spoorminerale. Daarbenewens
bevat Molatek Foslek ook 10% ruproteïen om die nodige RP te verskaf sou die weiding-RP laer as 8% daal, soos wat tydens 'n mid-somer droogte kan voorkom.


  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 120 - 240
Skape g/dag 20 - 50