MULTI BLOCK 28
 


Multi Block 28 is geformuleer om voldoende proteïen, energie, minerale en vitamien A te voorsien om maksimale ruvoerinname asook verhoogde kalf- en lampersentasie en gewaarborgde hoë speenmassa te verseker. Dit beperk massaverlies en verhoog dus die herkonsepsie by diere wat aanleiding gee tot verhoogde diereprestasie.

 

  AANBEVOLE INNAME

BEESTE g/dag 550 - 700
SKAPE g/dag 150 - 250