SUIWELMEELMENGSELS
  DAIRY MASTER-KONSENTRAAT – SUIWELMEELMENGSELS

 
SUIWEL 21 SUIWEL 19 SUIWEL 17 SUIWEL 15
DAIRY MASTER kg 500 450 350 250
GRAAN kg 500 600 650 750
TOTAAL kg 1 000 1 050 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING

 
SUIWEL 21 SUIWEL 19 SUIWEL 17 SUIWEL 15
PROTEÏEN g/kg 210 190 170 150
VANAF NPN % 13,66 12,95 11,82 8,44
UREUM g/kg 10 8,57 7 5
VOG g/kg 120 120 120 120
VET g/kg 25-70 25-70 25-70 25-70
KALSIUM g/kg 8-15 8-13 8-11 8-15
FOSFOR g/kg 6,2 5,6 5,0 4,3

  VOERINSTRUKSIES

Aanpassing: Wanneer daar vanaf 'n NPN-vrye suiwelmeel na 'n NPN-bevattende suiwelmeel oorgeskakel word, is dit raadsaam om 'n 50/50-mengsel vir 4–6 dae te voer.
Suiwelmeel moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word.
Die hoeveelheid suiwelmeel wat gevoer word hang af van:
– Die kwaliteit en kwantiteit van beskikbare weiding en/of ruvoer.
– Stadium van laktasie.
– Melk- en bottervetproduksie.