KAFETERIADIËTE
 

 

SKAAPVETMES-/KALFKONSENTRAAT - KAFETERIA-, AFRONDINGS- EN RAMVEILINGSDIËTE VIR SKAPE

 

  MENGINSTRUKSIES

 
* KAFETERIA-
LAMDIEET 1
KAFETERIA-OU
OOI-DIEET 2
*RAMVEILINGS-
DIEET
SKAAPVETMESKONSENTRAAT kg 250 200 200
MOLATEK BYPASS kg **** **** 50
MIELIEMEEL kg 750 800 750
RUVOER kg Ad lib Ad lib Ad lib
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
* KAFETERIA-
LAMDIEET 1
KAFETERIA-OU
OOI-DIEET 2
* RAMVEILINGS-
DIEET
PROTEÏEN g/kg 140 128 139
UREUM g/kg 14,4 11,5 11,5
VOG g/kg 120 120 120
VESEL g/kg 80 80 80
KALSIUM g/kg 7,0 6,0 6,2
FOSFOR g/kg 3,3 3,0 3,3

 

 

* Kruipvoermengsels: Beide die mengsels is ook geskik as 'n kruipvoer vir lammers.
100 kg mieliemeel kan ook met 100 kg gemaalde lusern hooi vervang word.

 

  Voerinstruksie vir kafeteria-afrondingsdieet
 

•  Ruvoer of weiding moet ten alle tye ad lib beskikbaar wees.
•  Dieet 1 is veral geskik vir jong lammers onder 32 kg liggaamsmassa, terwyl dieet 2 ideaal is vir ouer lammers en ou        ooie.
•  Sien volledige afrondingsdieet vir verdere voerwenke.
Korrekte aanpassing is uiters belangrik:
Dag 1-2: Beperk kragvoerinname tot 1% van liggaamsmassa (300 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 3-4: Beperk kragvoerinname tot 1,5% van liggaamsmassa (450 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 5-6: Beperk kragvoerinname tot 2% van liggaamsmassa (600 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 7-8: Beperk kragvoerinname tot 2,5% van liggaamsmassa (750 g/30kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 9-10: Beperk kragvoerinname tot 3% van liggaamsmassa (900 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.