GROENWEIDING
 
FOSBLOCK

Molatek Fosblock, 'n weerbestande blok, is geformuleer om voldoende fosfaat- en spoormineraalaanvulling aan herkouers te verskaf om te verseker dat die behoefte daaraan gedurende die groen, sappige weidingsperiode aangevul word. Voldoende fosfaat- en spoormineraalaanvulling verseker hoë diereprestasie
en verhoogde winsgewendheid.

 

  AANBEVOLE INNAME

BEESTE g/dag 100 - 200
SKAPE g/dag 17 - 40