ARTIKELS  
 
  BEESTE
Rond kalwers af en kry bulle veiling gereed
Speenkalwers gaan waarskynlik skaars raak oor die komende maande, maar die verwagting is dat speenkalfpryse matig eerder as dramaties sal styg. Die rede hiervoor is dat voerkrale onder druk is om winsgewendheid te handhaaf en die verbruiker in die knyp is en nie baie hoër vleispryse kan bekostig nie. Die verwagting is dat ons speenkalfpryse beduidend sal styg, omdat verwag word dat boere baie verskalwers gaan terughou om sodoende hul kuddes na die langdurige en wydverspreide droogte weer op te bou.
LEES MEER...
 
  Aanwending en samestelling van Molatek Backgrounding 18
   
  Voordurende innovasie en produkontwikkeling lei tot kapasiteitsuitbreiding
   
  Met die regte tipe kalf kan jy geld maak in die voerkraal
   
  LICK MIX 87 - 'n Top keuse vir bees-winterlekke
 
  Limousins vir Suider-Afrika
 
  'n Driemanskap wat slim boer
 
  'n Lekblok vol voordele
 
  Dié broers het 'n wenresep
 
 
  SKAPE  
Hoe om tydens dekking 'n hoë ovulasietempo by jou ooie te verseker
Die sukses en winsgewendheid van 'n skaapboerdery vir sowel wol- as slaglamproduksie word grootliks deur die persentasie bemarkbare lammers bepaal. 'n Hoë aanvangsmassa (statiese liggaamsmassa) en 'n toename in liggaamsmassa (dinamiese liggaamsmassa) van ooie tydens die paar-periode verseker 'n hoë lam- en dus speenpersentasie (lammers gespeen/100 ooie gepaar).
LEES MEER...
 
  Vergemaklik toepassing van korrekte voedingsbeginsels tydens dragtigheid
 
  Presisieboerdery is 'n moet
 
  Goeie diens en goeie resultate bou vertroue
 
  Van passie na sukses
 
 
  BOKKE  
 
  WILD