PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - DRYVELD 46
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏEN SPOORMINER AALAANVULLING VIR BEESTE
REGISTRASIENR. V 20820 WET 36/1947

Dryveld 46is 'n spesifiek-geformuleerde, melasse-gebaseerde proteїen-spoormineraal aanvulling om die prestasie van beeste op droё winterweiding te verbeter. Dryveld 46 stimuleer ruvoerinname van diere en beperk so wintermassa verliese. Dryveld 46 bevat spoorminerale wat tot verhoogde konsepsie en kalfpersentasies lei. Dryveld 46 word aan droë sowel as lakterende diere op oesreste en vir droë diere op gespaarde veld/hooi/kuilvoer verskaf. Vir lakterende diere op droë winterveld kan Dryveld 46 gemeng word met graan en as 'n produksielek aangewend word. Dryveld 46 help om droë galsiek te voorkom.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 460
VANAF NPN Maks % 94.93
UREUM Maks g/kg 129
VOG Maks g/kg 120
VESEL Maks g/kg 100
KALSIUM Min/Maks g/kg 10/30
FOSFOR Min g/kg 2
MAGNESIUM   g/kg 2
SWAEL   g/kg 15
KALIUM   g/kg 13
KOPER   mg/kg 80
MANGAAN   mg/kg 600
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 2,2
JODIUM   mg/kg 40
YSTER   mg/kg 500
SELEEN   mg/kg 4
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

  AANBEVOLE INNAME

 

Beeste g/dag 350 - 550

 

  MENGINSTRUKSIES

 

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
MOLATEK DRYVELD 46 PLUS kg 250 450
MIELIEMEEL kg 250 500
P12 kg **** 50
TOTAAL kg 500 1000

 

   AANBEVOLE INNAME

 

Beeste g/dag 1000 - 1500 1000 - 1500

 

  SAMESTELLING

 

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
PROTEÏEN Min g/kg 272,5 249,5
VANAF NPN Maks % 80,13 78,76
UREUM Maks g/kg 64,5 58,05
ANDER NPN Maks g/kg 25 22,5
VOG Maks g/kg 120 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 5,6 17,1
FOSFOR Min g/kg 2,2 8,1
MAGNESIUM   g/kg 7,5 0,9
SWAEL   g/kg 1,0 6,8
KALIUM   g/kg 6,5 5,9
KOPER   mg/kg 40 36
MANGAAN   mg/kg 300 270
SINK   mg/kg 300 270
KOBALT   mg/kg 1,1 1,0
JODIUM   mg/kg 20 18
YSTER   mg/kg 250 225
SELEEN   mg/kg 2 1,8
ME (beraam)   MJ/kg 9,0 8,8

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1000 - 1500 1000 - 1500