PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - PROTEÏENLEK 40
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENAANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 16048 WET 36/1947 N-FF 1408

Molatek Proteïenlek 40 is 'n hoëkwaliteit-proteïenaanvulling (RDP) vir skape en beeste op winterveld en is veral geskik vir die soeter grasveldstreke. Dit stimuleer droëmateriaal inname en vertering om wintermassaverliese te beperk. Proteïenlek verskaf ook die nodige minerale en spoorminerale om weidingstekorte aan te vul.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 400
AFKOMSTIG VAN ANDER NPN   % 76,32
VANAF ANDER NPN   % 18,84
UREUM Maks g/kg 106
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 15/35
FOSFOR Min g/kg 10
MAGNESIUM   g/kg 3
SWAEL   g/kg 20
KALIUM   g/kg 8
KOPER   mg/kg 80
MANGAAN   mg/kg 700
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 2,2
JODIUM   mg/kg 40
YSTER   mg/kg 700
SELEEN   mg/kg 4
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 375 - 500
Skape g/dag 65 - 100

  PROTEÏENLEK 40 - PRODUKSIELEK
  MENGINSTRUKSIES

 
PRODUKSIELEK 
MOLATEK PROTEÏENLEK kg 100
MELASSEMEEL/GRAAN/CHOP kg 80
TOTAAL kg 180

  SAMESTELLING

 
PRODUKSIELEK 
PROTEÏEN g/kg 260
UREUM g/kg 59,71
KALSIUM g/kg 20,0
FOSFAAT g/kg 6,6

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 000 - 1 500