PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - WENLEK 50
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏEN-, MINERAAL- EN SPOORMINERAALAANVULLING VIR BEESTE
REGISTRASIENR. V 12086 WET 36/1947 N-FF 0674

Molatek Wenlek 50 is spesiaal-geformuleer om te verseker dat innames op swakkwaliteitweidings onder beheer bly en is veral geskik vir suurveldtoestande. Hierdie winterlek het spesifiek ten doel om proteïen, veral rumendegradeerbare proteïen (RDP), minerale en spoorminerale op winterveld aan te vul. Dis by uitstek 'n winterlek vir beeste en word nie vir skape aanbeveel nie.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 500
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 56,19
AFKOMSTIG VAN ANDER NPN   % 42,56
UREUM Maks g/kg 97,89
ANDER NPN Maks g/kg 160
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 150
KALSIUM Min/Maks g/kg 20/60
FOSFOR Min g/kg 10
SWAEL   g/kg 20
MAGNESIUM   g/kg 3
KALIUM   g/kg 8
KOPER   mg/kg 80
MANGAAN   mg/kg 700
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 2,2
JODIUM   mg/kg 40
YSTER   mg/kg 700
SELEEN   mg/kg 4
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 300 - 450

  WENLEK 50 - PRODUKSIELEKKE
  MENGINSTRUKSIES

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
MOLATEK WENLEK 50 kg 150 150
GEMAALDE GRAAN kg 150 150
SOUT kg 0 50
TOTAAL kg 300 350

  SAMESTELLING

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
PROTEÏEN g/kg 292,5 250,71
AFKOMSTIG VAN UREUM % 48,02 48,02
AFKOMSTIG VAN ANDER NPN % 36,38 36,38
UREUM g/kg 48,95 41,96
ANDER NPN g/kg 80 68,57
VESEL g/kg 100 100
VOG g/kg 150 150
KALSIUM g/kg 30.15 25,84
FOSFOR g/kg 6,2 5,3

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 000 - 1 500