PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - WINTERVELDKONSENTRAAT
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏEN-SPOORMINERAALKONSENTRAAT VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V17731 WET 36/1947 N-FF 1514

Molatek Winterveldkonsentraat is so geformuleer dat dit vermeng kan word vir bees oorgangs-, onderhouds-, en produksielekke onder 'n wye verskeidenheid van omstandighede volgens die voedingsbehoeftes van die diere, tipe weiding en kwaliteit.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 700
VANAF NPN   % 95
UREUM Maks g/kg 210
VESEL Maks g/kg 120
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Maks g/kg 45
FOSFOR Min g/kg 15
SWAEL   g/kg 11
MAGNESIUM   g/kg 7,5
KALIUM   g/kg 30
KOPER   mg/kg 300
MANGAAN   mg/kg 900
SINK   mg/kg 900
KOBALT   mg/kg 3
JODIUM   mg/kg 80
YSTER   mg/kg 1 200
SELEEN   mg/kg 8
ME (beraam)   MJ/kg 7,1
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

  WINTERVELDKONSENTRAAT - OORGANGSLEKKE VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
Hoog in P Laer in P
WINTERVELDKONSENTRAAT kg 50 100
MELASSEMEEL/GRAAN/CHOP kg **** 50
P12 kg 50 50
SOUT kg 50 100
TOTAAL kg 150 300

  SAMESTELLING

 
Hoog in P Laer in P
RUPROTEÏEN g/kg 233 247
UREUM g/kg 70 70
KALSIUM g/kg 95 55
FOSFAAT g/kg 45 25

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 250 - 350 350 - 450

  WINTERVELDKONSENTRAAT - ONDERHOUDS EN PRODUKSIELEKKE VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
ONDER-
HOUDS-
LEK 1
ONDER-
HOUDS-
LEK 2
ONDER-
HOUDS-
LEK 3
PRODUKSIE-
LEK
MOLATEK
WINTERVELD-
KONSENTRAAT
kg 150 100 250 100
MELASSEMEEL/
GRAAN/CHOP
kg **** **** 80 160
SOUT kg 100 50 150 50
TOTAAL kg 250 150 480 310

  SAMESTELLING

 
ONDER-
HOUDS-
LEK 1
ONDER-
HOUDS-
LEK 2
ONDER-
HOUDS-
LEK 3
PRODUKSIE-
LEK
RUPROTEÏEN Min g/kg 420 460 380 262
UREUM Maks g/kg 126 140 109 67,7
KALSIUM Maks g/kg 27 30 23,7 15,1
FOSFAAT Min g/kg 9 10 9,2 6,1

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 375 - 450 350 - 450 400 - 500 1 400 - 1 600