PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - WOLMEESTER KONSENTRAAT
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENKONSENTRAAT VIR SKAPE
REGISTRASIENR. V 19782 WET 36/1947

Wolmeester Konsentraat is 'n spesifiek-geformuleerde, hoëkwaliteit melassegebaseerde proteïenkonsentraat om die prestasie van lammerooie op volvoere tydens weidingskaarste te verbeter. Dit word as 'n onderhouds-, produksielek- of volvoermengsel aan ooie gevoer vir addisionele fetus- en uierontwikkeling in laatdragtigheid en verhoogde melkproduksie gedurende laktasie. Lek- en volvoermengsels sal massaverlies help voorkom en konsepsie- en speenpersentasie verhoog.

 

  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 330
VANAF NPN   % 62,8
UREUM Maks g/kg 57,5
VOG Maks g/kg 130
VESEL Min/Maks g/kg 80/100
VET Min/Maks g/kg 20/75
KALSIUM Min/Maks g/kg 6/25
FOSFAAT   g/kg 6
MANGAAN   mg/kg 100
SINK   mg/kg 150
KOPER   mg/kg 10
JODIUM   mg/kg 11
KOBALT   mg/kg 5
YSTER   mg/kg 50
SELEEN   mg/kg 4,5
MAGNESIUM   g/kg 4
SWAEL   g/kg 12
KALIUM   g/kg 20
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)
  WOLMEESTER KONSENTRAAT - VOLVOERMENGSEL
  MENGINSTRUKSIES

 
VOLVOER 1 VOLVOER 2 VOLVOER 3
WOLMEESTER
KONSENTRAAT
kg 250 200 250
MIELIEMEEL kg 450 **** ****
KLEINGRANE kg **** 500 450
LUSERN kg 200 100 ****
RUVOER kg 100 200 300
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING

 
VOLVOER 1 VOLVOER 2 VOLVOER 3
PROTEÏEN g/kg 145 140 145
UREUM g/kg 14,4 11,50 14,4
KALSIUM g/kg 3,1/10 3,1/10 3,1/10
FOSFOR g/kg 3,1 3,7 3,7

 

  AANBEVOLE INNAME

Skape g/dag Ad lib Ad lib Ad lib

 

  WOLMEESTER KONSENTRAAT
  WOLMEESTER KONSENTRAAT - LEKMENGSELS
  MENGINSTRUKSIES

 
ONDERHOUDS-
LEK 1
ONDERHOUDS-
LEK 2
PRODUKSIE-
LEK 3
WOLMEESTER
KONSENTRAAT
kg 850 700 500
GRAAN/CHOP kg **** 150 400
SOUT kg 150 150 100
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING
 
 
ONDERHOUDS-
LEK 1
ONDERHOUDS-
LEK 2
PRODUKSIE-
LEK 3
PROTEÏEN g/kg 225 222 184
UREUM g/kg 49 40,3 28,8
KALSIUM g/kg 5,1/10 5,1/10 4,0/8,0
FOSFOR g/kg 5,1 4,5 4,0

 

   AANBEVOLE INNAME

Skape g/dag 150 - 200 150 - 220 300 - 400