PRODUKTE - BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS - WOLSKAAPLEK 28
 
  BEES- EN SKAAPONDERHOUDS- EN PRODUKSIELEKMENGSELS


MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENAANVULLING VIR SKAPE
REGISTRASIENR. V 16047 WET 36/1947
Wolskaaplek 28 is 'n hoëkwaliteit-proteïenaanvulling, met spesifieke aandag aan proteïenfraksies. Dit is veral geskik vir wolskape op swakker kwaliteit weiding, soos gedurende die herfs, winter en lente. Molatek Wolskaaplek 28 voorsien ook die nodige minerale en spoorminerale en is by uitstek geskik om die groei
en kwaliteit van wol te ondersteun en melkproduksie gedurende laktasie te stimuleer.

  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 280
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 51,25
VANAF ANDER NPN   % 15,86
ANDER NPN Maks g/kg 33,4
UREUM
DROËMATERIAAL
Maks
Min
g/kg
g/kg
50
850
KALSIUM Maks g/kg 15
FOSFAAT Min g/kg 3
VESEL   g/kg 100
MANGAAN   mg/kg 112
SINK   mg/kg 112
KOPER   mg/kg 30
JODIUM   mg/kg 11
KOBALT   mg/kg 0,5
YSTER   mg/kg 140
SELEEN   mg/kg 4,5
MAGNESIUM   g/kg 3
SWAEL   g/kg 10
KALIUM   g/kg 15
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)
  AANBEVOLE INNAME

Skape g/dag 150 - 200
  WOLSKAAPLEK 28 – PRODUKSIELEKKE
  MENGINSTRUKSIES

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
WOLSKAAPLEK 28 kg 100 150
MELASSEMEEL / GRAAN kg 80 100
TOTAAL kg 180 250

 

  SAMESTELLING

 
PRODUKSIELEK 1 PRODUKSIELEK 2
PROTEÏEN g/kg 180 200
UREUM g/kg 27,77 30,0
KALSIUM g/kg 8,8 9,0
FOSFOR g/kg 4,0 4,0
ME (beraam) MJ/kg 9,8 9,6

 

  AANBEVOLE INNAME

Skape g/dag 300 - 400 300 - 400