PRODUKTE - BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE - ENERBLOCK
 
  BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN
PRODUKSIEBLOKKE

MASSA 25 kg
KLAS: PROTEÏEN-ENERGIEAANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 22500 WET 36/1947 N-FF 2468

Molatek Enerblock word op goeie kwaliteit weiding aangewend om verhoogde groei by diere te verseker. Dit kan aangewend word vir die uitgroei van diere op weiding en vir volwasse diere in 'n swak kondisie. Enerblock stimuleer wolgroei en melkproduksie by ooie tydens laktasie.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 150
VANAF UREUM   % 28,7
UREUM Maks g/kg 15
VESEL Maks g/kg 120
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 12/40
FOSFOR Min g/kg 6
MAGNESIUM   g/kg 2,5
SWAEL   g/kg 3
KALIUM   g/kg 12
KOPER   mg/kg 8
MANGAAN   mg/kg 600
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 1,5
JODIUM   mg/kg 8
YSTER   mg/kg 500
SELEEN   mg/kg 4
ME (beraam)   MJ/kg 8,0
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 000 – 1 500
Skape g/dag 250 – 350