PRODUKTE - BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE - FOSBLOCK
 
  BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN
PRODUKSIEBLOKKE

MASSA 25 kg
KLAS: FOSFAAT-SPOORMINERAALAANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 22502 WET 36/1947 N-FF 2471

Molatek Fosblock, 'n weerbestande blok, is geformuleer om voldoende fosfaat- en spoormineraalaanvulling aan herkouers te verskaf om te verseker dat die behoefte daaraan gedurende die groen, sappige weidingsperiode aangevul word. Voldoende fosfaat- en spoormineraalaanvulling verseker hoë diereprestasie
en verhoogde winsgewendheid.


  SAMESTELLING

VOG Maks g/kg 120
RUVESEL Maks g/kg 100
KALSIUM Min/Maks g/kg 60/120
FOSFOR Min g/kg 60
SWAEL   g/kg 10
MAGNESIUM   g/kg 5
KALIUM   g/kg 10
KOPER   mg/kg 250
MANGAAN   mg/kg 900
SINK   mg/kg 900
KOBALT   mg/kg 4
JODIUM   mg/kg 15
YSTER   mg/kg 1 000
SELEEN   mg/kg 4

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 100 - 200
Skape g/dag 17 - 40