PRODUKTE - BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE - MULTI BLOCK 28
 
  BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN
PRODUKSIEBLOKKE

MASSA 25 kg
KLAS: PROTEÏEN-SPOORMINERAALAANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 22503 WET 36/1947 N-FF 2469

Multi Block 28 is geformuleer om voldoende proteïen, energie, minerale en vitamien A te voorsien om maksimale ruvoerinname asook verhoogde kalf- en lampersentasie en gewaarborgde hoë speenmassa te verseker. Dit beperk massaverlies en verhoog dus die herkonsepsie by diere wat aanleiding gee tot verhoogde diereprestasie.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 280
VANAF UREUM   % 61,5
VANAF ANDER NPN   % 2,85
UREUM Maks g/kg 60
ANDER NPN Maks g/kg 6
VESEL Maks g/kg 120
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 10/45
FOSFOR Min g/kg 6
MAGNESIUM   g/kg 4
SWAEL   g/kg 8
KALIUM   g/kg 12
KOPER   mg/kg 40
MANGAAN   mg/kg 600
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 1
JODIUM   mg/kg 8
YSTER   mg/kg 500
SELEEN   mg/kg 4
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 550 - 700
Skape g/dag 150 - 250