PRODUKTE - BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE - WILD TROPHY BLOCK
 
  BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN
PRODUKSIEBLOKKE

MASSA 25 kg
UREUM-VRYE AANVULLING

KLAS: PROTEÏEN-ENERGIEAANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 22704 WET 36/1947 N-FF 2472

Trophy Block is 'n uitstekende hoëkwaliteit-proteïen- en energieblok wat by uitstek geskik is vir herkouer- sowel as nie-herkouerwildspesies. Dit bevat proteïen, energie, minerale en spoorminerale wat bydra om die wild se liggaamsgewig, konsepsie en horinggroei in stand te hou.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 150
VESEL Maks g/kg 120
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 12/40
FOSFOR Min g/kg 6
MAGNESIUM   g/kg 2,5
SWAEL   g/kg 3
KALIUM   g/kg 12
KOPER   mg/kg 8
MANGAAN   mg/kg 600
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 1,5
JODIUM   mg/kg 8
YSTER   mg/kg 500
SELEEN   mg/kg 4
ME (beraam)   MJ/kg 8,4
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

  Voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 000 – 1 500
Skape g/dag 250 – 350

 

 

Wild: 150–250 g Trophy Block/50 kg liggaamsgewig per dag.