PRODUKTE - BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN PRODUKSIEBLOKKE - WINTER BLOCK 40
 
  BEES-, SKAAP- EN WILDONDERHOUDS- EN
PRODUKSIEBLOKKE

MASSA 25 kg
KLAS: PROTEÏEN-AANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 22501 WET 36/1947 N-FF 2470

Winter Block 40 is maklik hanteerbaar en word aangewend wanneer weidingskwaliteit laag is. Dit verseker optimale massa en kondisie van beeste tydens droëweidingstoestande sowel as maksimum inname van oesreste en winterweiding.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 400
VANAF UREUM   % 78,92
VANAF ANDER NPN   % 4,65
UREUM Maks g/kg 110
ANDER NPN Maks g/kg 14
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Min/Maks g/kg 20/45
FOSFOR Min g/kg 10
MAGNESIUM   g/kg 3
SWAEL   g/kg 20
KALIUM   g/kg 8
KOPER   mg/kg 80
MANGAAN   mg/kg 700
SINK   mg/kg 600
KOBALT   mg/kg 2,2
JODIUM   mg/kg 10
YSTER   mg/kg 300
SELEEN   mg/kg 2
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 375 - 500
Skape g/dag 65 - 100