PRODUKTE - DROOGTEVOER - DROOGTESUPPLEMENT
 
  DROOGTEVOER

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏEN-ENERGIE-AANVULLING
REGISTRASIENR V 10445 WET 36/1947 N-FF 0665

Droogtesupplement is spesifiek-geformuleer om proteïen, energie en vesel tydens droogtetoestande aan te vul. Innamevlakke moet volgens die hoeveelheid en kwaliteit ruvoer of ander voer wat beskikbaar is, aangepas word.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 100
VANAF UREUM   % 48,79
VANAF ANDER NPN   % 33,25
UREUM Maks g/kg 17
ANDER NPN Maks g/kg 25
VESEL Maks g/kg 125
VOG Maks g/kg 150
ME (beraam) Bereken MJ/kg 8,69

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 1 500 - 4 000
Skape g/dag 250 - 600

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)