PRODUKTE - PRODUKSIE - AANVULLINGS - Elite Block
 
  PRODUKSIE-AANVULLINGS

MASSA 25 kg
KLAS: PROTEÏEN-ENERGIEAANVULLING VIR SKAPE
REGISTRASIENR. V 26008 WET 36/1947 N-FF3586

Elite Block vir verhoogde melkproduksie, melkvloei en groeikragtige lammers. Voorsien in die piek voedingsbehoefte van jou ooie met hoë kwaliteit deurvloei proteïen.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 220
TOTALE NPN Maks % 43.05
UREUM Maks g/kg 33
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 120
KALIUM Min/Maks g/kg 10/40
FOSFOR Min g/kg 5
MAGNESIUM   g/kg 3
SWAEL   g/kg 3
KALIUM   g/kg 17
KOPER   mg/kg 40
MANGAAN   mg/kg 500
SINK   mg/kg 500
KOBALT   mg/kg 2
JODIUM   mg/kg 11
SELENIUM   mg/kg 4.5
ME (BEREKEN)   MJ/kg 9,0
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)

 

  AANBEVOLE INNAME

Beeste g/dag 800 – 1 200
Skape g/dag 300 – 500
   
  VOORDELE
       

• Voorkom domsiekte by ooie
• Verlaagde voorkoms van aborsies
• Lewenskragtige gesonde lammers word gebore
• Normale aanvang van laktasie met voldoende biesmelk produksie vir meerlinge
• Minder weggooi lammers
• Ooie het ’n verlaagde gewigsverlies wat herbesettings % en lam % verhoog
• Optimale lamgroei en speenmassas
• Voldoende wol follikel ontwikkeling van lammers
• Wol produksie en reproduksie potensiaal van lam ontwikkel optimaal

 

 

VERSKAF AAN JONG OOIE

• Deur voldoende kwaliteit deurvloei proteïen en energie aan jong ooie te verskaf, bevorder dit volwasse liggaamsmassa, leeftyd lam % en melkproduksie potensiaal

 

 

AANVULLINGS PRAKTYKE

• Weens klein verskille in dieetbehoeftes van laat dragtige en lakterende ooie, asook vereenvoudigheid, word een aanvulling gebruik
• Na lam, verhoog die aanvullings hoeveelheid aan ooie.