PRODUKTE - PRODUKSIE AANVULLINGS - LAM EN OOILEK
 
  PRODUKSIE-AANVULLINGS

MASSA 50 kg

KLAS: PROTEÏEN EN AANVULLINGS VIR SKAPE
REGISTRASIENR. V25056 WET 36/1947
N-FF3590

Lam en Ooilek vir verhoogde melkproduksie, melkvloei en groeikragtige lammers. Voorsien in die piek voedingsbehoefte van jou ooie met hoë kwaliteit deurvloei proteïen.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 240
VANAF UREUM   % 47.83
VANAF ANDER NPN   % 16.63
UREUM Maks g/kg 40
ANDER NPN Maks g/kg 30
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Maks g/kg 15
FOSFOR Min g/kg 5
SWAEL   g/kg 10
MAGNESIUM   g/kg 3
KALIUM   g/kg 18
KOPER   mg/kg 40
MANGAAN   mg/kg 500
SINK   mg/kg 500
KOBALT   mg/kg 2
JODIUM   mg/kg 11
SELENIUM   mg/kg 4.5
ME (BEREKEN)   MJ/kg 9.0
VITAMIEN A   IE/kg 12 000

 

UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

 

  VOER INSTRUKSIES

SKAPE g/dag 300 – 500
 
  VOORDELE
 

• Voorkom domsiekte by ooie
• Verlaagde voorkoms van aborsies
• Lewenskragtige gesonde lammers word gebore
• Normale aanvang van laktasie met voldoende biesmelk produksie vir meerlinge
• Minder weggooi lammers
• Ooie het ’n verlaagde gewigsverlies wat herbesettings % en lam % verhoog
• Optimale lamgroei en speenmassas
• Voldoende wol follikel ontwikkeling van lammers
• Wol produksie en reproduksie potensiaal van lam ontwikkel optimaal

 

VERSKAF AAN JONG OOIE
• Deur voldoende kwaliteit deurvloei proteïen en energie aan jong ooie te verskaf, bevorder dit volwasse liggaamsmassa, leeftyd lam % en melkproduksie potensiaal.

 

AANVULLINGS PRAKTYKE
• Weens klein verskille in dieetbehoeftes van laat dragtige en lakterende ooie, asook vereenvoudigheid, word een aanvulling gebruik.
• Na lam, verhoog die aanvullings hoeveelheid aan ooie.