PRODUKTE - PRODUKSIE-AANVULLINGS - MEESTER 20
 
  PRODUKSIE-AANVULLINGS

MASSA 40 kg

KLAS: PROTEÏEN-MINERAALENERGIE AANVULLING VIR HERKOUERS
REGISTRASIENR. V 5971 WET 36/1947 N-FF 0667

Meester 20 is alombekend as 'n uitstekende veelsydige proteïen-energieaanvulling vir swaardragtige en lakterende diere, sowel as vir die uitgroei van jong diere op groenweidings. Meester 20 is veral geskik vir aanwending op laer-kwaliteit groenweidings, soos byvoorbeeld natuurlike weiding of weiding met 'n RP laer as 12%. Molatek Meester 20 voorsien ook die nodige minerale en spoorminerale wat krities is gedurende produksie en reproduksie.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 200
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 66
VANAF ANDER NPN   % 10
UREUM Maks g/kg 46
ANDER NPN Maks g/kg 15
VESEL Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 150
KALSIUM Maks g/kg 10
FOSFOR Min g/kg 5,4
KALIUM   g/kg 1,8
ME (beraam)   MJ/kg 8,7
MAGNESIUM   mg/kg 1 900
KOPER   mg/kg 40
MANGAAN   mg/kg 70
SINK   mg/kg 120
KOBALT   mg/kg 1,1
JODIUM   mg/kg 2,4
YSTER   mg/kg 180
SELEEN   mg/kg 1,0
SWAEL   mg/kg 2 050
VITAMIEN A   IE/kg 15 000

  AANBEVOLE INNAME

BEESTE g/dag 1 000 – 2 000
SKAPE g/dag 250 – 350

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op verpakking)
  MEESTER 20 – FOSFAAT-, PRODUKSIE- EN LAMMEROOI-LEKMENGSELS
  MENGINSTRUKSIES

 
FOSFAAT-
LEK 1
FOSFAAT-
LEK 2*
PRODUKSIE-
LEK 1
PRODUKSIE-
LEK 2
LAM-
MEROOI-
LEK
MEESTER 20 kg 40 80 280 280 200
P12 kg 50 **** **** **** ****
P21 kg **** 50 **** **** ****
GRAAN kg **** **** **** 280 150
MOLATEK BYPASS kg **** **** **** **** 100
SOUT kg 50 50 50 100 50
TOTAAL kg 140 180 330 660 500

 

  SAMESTELLING

 
FOSFAAT-
LEK 1
FOSFAAT-
LEK 2*
PRODUKSIE-
LEK 1
PRODUKSIE-
LEK 2
LAM-
MEROOI-
LEK
RUPROTEÏEN g/kg 57 88 170 130 165
UREUM g/kg 13,14 20,40 39,03 21,12 18,4
KALSIUM g/kg 89,46 50,8 9,0 4,9 5,4
FOSFAAT g/kg 45,10 60,7 4,9 3,5 4,3

 

  AANBEVOLE INNAME (g/dag)

Beeste 150 - 200 100 - 200 1 200 - 1 500 1 500 - 1 800 ****
Skape 22 - 45 20 - 50 250 - 350 350 - 450 300 - 400

 

  * Waar daar hoë vlakke van kalk in die grond en water is, moet mengsel 2 gebruik word. 'n Oormaat kalk onderdruk die opname van fosfaat en spoorelemente.