PRODUKTE - SUIWEL - DAIRY MASTER-KONSENTRAAT
 
  SUIWEL

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENKONSENTRAAT VIR SUIWELVOEDSEL
REGISTRASIENR. V 17960 WET 36/1947 N-FF 1860

Molatek Dairy Master-konsentraat gee vir die boer die geleentheid om beide hoëkwaliteit-suiwelmele of volvoermengsels* op die plaas self te vermeng.

Molatek Dairy Master-konsentraat bevat slegs 2% ureum met hoëkwaliteit-deurvloeiproteïen om melkproduksies van 35 kg/koei/dag en hoër te kan handhaaf.

* Vir volvoermengsels met u eie grondstowwe beskikbaar, skakel u tegniese verkoopsman by Molatek.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 340
VANAF NPN   % 12,66
UREUM Maks g/kg 20
VESEL Maks g/kg 120
VET Maks g/kg 100
VOG Maks g/kg 120
KALSIUM Maks g/kg 30
FOSFOR Min g/kg 10,2
MAGNESIUM   g/kg 3
SWAEL   g/kg 3
KALIUM   g/kg 22
KOPER   mg/kg 50
MANGAAN   mg/kg 250
SINK   mg/kg 300
KOBALT   mg/kg 1
JODIUM   mg/kg 4,5
YSTER   mg/kg 250
SELEEN   mg/kg 1,5
VITAMIEN A   IE/kg 20 000
VITAMIEN D   IE/kg 5 000
VITAMIEN E   IE/kg 120

WAARSKUWING
Hierdie voedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte
(sien aanwysings op sak).

 

  DAIRY MASTER-KONSENTRAAT – SUIWELMEELMENGSELS
  MENGINSTRUKSIES

 
SUIWEL 21 SUIWEL 19 SUIWEL 17 SUIWEL 15
DAIRY MASTER kg 500 450 350 250
GRAAN kg 500 600 650 750
TOTAAL kg 1 000 1 050 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING

 
SUIWEL 21 SUIWEL 19 SUIWEL 17 SUIWEL 15
PROTEÏEN g/kg 210 190 170 150
VANAF NPN % 13,66 12,95 11,82 8,44
UREUM g/kg 10 8,57 7 5
VOG g/kg 120 120 120 120
VET g/kg 25-70 25-70 25-70 25-70
KALSIUM g/kg 8-15 8-13 8-11 8-15
FOSFOR g/kg 6,2 5,6 5,0 4,3

  VOERINSTRUKSIES

Aanpassing: Wanneer daar vanaf 'n NPN-vrye suiwelmeel na 'n NPN-bevattende suiwelmeel oorgeskakel word, is dit raadsaam om 'n 50/50-mengsel vir 4–6 dae te voer.
Suiwelmeel moet minstens twee of meer keer per dag gevoer word.
Die hoeveelheid suiwelmeel wat gevoer word hang af van:
– Die kwaliteit en kwantiteit van beskikbare weiding en/of ruvoer.
– Stadium van laktasie.
– Melk- en bottervetproduksie.