PRODUKTE - VETMESTING - BEESVET 33+
 
  VETMESTING
MASSA 40 kg
KLAS: PROTEÏENKONSENTRAAT VIR BEESTE
REGISTRASIENR. V 17357 WET 36/1947
Beesvet 33+ is 'n spesiaal-geformuleerde proteïenkonsentraat wat in 'n volvoer- sowel as 'n kafeteria-afrondingstelsel aangewend kan word. Beesvet 33+ verseker ekonomiese vleisbeesafronding met die laagste koste per kg massatoename. Dit bevat 'n groeibevorderaar wat voeromset en groei in beeste bevorder, asook voedingsteurnisse en koksidiose teenwerk om maksimum wins te verseker.

  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 330
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 87,5
UREUM Maks g/kg 91,9
VOG Maks g/kg 120
VESEL Maks g/kg 120
KALSIUM Maks g/kg 45
FOSFOR Min g/kg 7
SWAEL   g/kg 6
MAGNESIUM   g/kg 5,2
KALIUM   g/kg 19
KOPER   mg/kg 67
MANGAAN   mg/kg 300
SINK   mg/kg 200
KOBALT   mg/kg 2
JODIUM   mg/kg 3,3
YSTER   mg/kg 350
SELEEN   mg/kg 1
VITAMIEN A   IE/kg 15 000
VITAMIEN B1   mg/kg 7,5

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.

WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)
  BEESVET 33+ VOLLEDIGE EN KAFETERIA-AANPASSINGSDIËTE VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
BEESVET 33+ kg 160 160 160 160
MOLATEK BYPASS kg 50 50 50 50
MIELIEMEEL /
HOMINY CHOP
kg 670 630 790 750
MELASSEMEEL kg **** 40 **** 40
RUVOER kg 120 120 Ad lib Ad lib
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
PROTEÏEN g/kg 135 134 143 143
UREUM g/kg 14,7 14,7 15,3 15,3
VOG g/kg 120 120 120 120
VESEL g/kg 120 122 88 88
KALSIUM g/kg 8,8 9,2 8,7 8,7
FOSFOR g/kg 7,3 7,0 6,0 6,0

 

  Voerinstruksie vir kafeteria-aanpassingsfase:
  •   Mielies kan gedeeltelik met kleingrane (50% met gars of korog, en 20% met koring) en 50% met graansorghum of in       die geheel met hominy chop vervang word.
•   Ruvoer of weiding moet ten alle tye ad lib beskikbaar wees:
Dag 1-2: Beperk kragvoerinname tot 1% van liggaamsmassa (2 kg/220 kg bees/dag) plus ad lib hooi/ruvoer of winterweiding.
Dag 3-4: Beperk kragvoerinname tot 1,4% van, liggaamsmassa (3 kg/220 kg bees/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 5-6: Beperk kragvoerinname tot 1,8% van liggaamsmassa (4 kg/220 kg bees/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 7-10: Beperk kragvoerinname tot 2,3% van liggaamsmassa (5 kg/220 kg bees/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.

Kafeteria-vetmesmengsels is uiters geskik vir "backgrounding" op winterweiding, of vir "preconditioning" teen 1–1,5% van liggaamsmassa op somer- of winterweiding of kampe met lang hooi om die rumen vir die voerkraaldieet voor te berei.

  BEESVET 33+ VOLLEDIGE EN KAFETERIA-AFRONDINGSDIËTE VIR BEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
VOLVOER-
MENGSEL
3
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
BEESVET 33+ kg 160 160 160 160 160
MELASSEMEEL kg 80 **** **** **** 80
MIELIEMEEL /
HOMINY CHOP
kg 720 800 120 840 760
MIELIEKOPMEEL kg **** **** 720 **** ****
RUVOER kg 100 130 **** Ad lib Ad lib
TOTAAL kg 1 060 1 090 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
VOLVOER-
MENGSEL
3
KAFETERIA-
MENGSEL
1
KAFETERIA-
MENGSEL
2
PROTEÏEN g/kg 120 122 117 128 124
UREUM g/kg 13,9 13,5 14,7 14,7 14,7
VOG g/kg 120 120 120 120 120
VESEL g/kg 115 115 100 86 88
KALSIUM g/kg 8,5 7,5 9,0 8,5 9,5
FOSFOR g/kg 3,0 3,0 3,5 3,5 3,5

 

  Voerwenke vir afrondingsfase:
  •   'n Gedeelte van die graankomponent kan baie voordelig met Molatek Melassemeel vervang word.
•   Maal kleingrane fyn.
•   Mielies moet grof gemaal word (gruis).
•   Maal ruvoer met 50 mm sif.
•   Mielies kan gedeeltelik met kleingrane (50% met gars of korog, en 20% met koring) en 50% met                          graansorghum of in geheel met hominy chop vervang word.
•   Te droë diëte (sonder kuilvoer) beperk gewoonlik inname. Voeg 5–10% (± 100 kg) water per ton voer by.


  BEESVET 33+ VOLLEDIGE EN KAFETERIA-AFRONDINGSDIËTE VIR VEILING- EN SKOUBEESTE
  MENGINSTRUKSIES

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
KAFETERIA-
MENGSEL
1
BEESVET 33+ kg 160 160 160
MIELIEMEEL /
HOMINY CHOP
kg 650 640 790
MOLATEK BYPASS kg 50 50 50
MIELIEKUILVOER kg **** 350 ****
RUVOER kg 150 75 Ad lib
TOTAAL kg 1 010 1 275 1 000

 

  SAMESTELLING (12% Vogbasis)

 
VOLVOER-
MENGSEL
1
VOLVOER-
MENGSEL
2
KAFETERIA-
MENGSEL
1
PROTEÏEN g/kg 144 142 151
UREUM g/kg 14,7 13,9 14,7
VOG g/kg 120 120 120
VESEL g/kg 130 125 88
KALSIUM g/kg 8,3 7,8 8,1
FOSFOR g/kg 3,5 3,3 3,6

 

  

 •   Innames moet gekontroleer en aangepas word na gelang van die vereiste kondisie.