PRODUKTE - VETMESTING - SKAAPVETMES- / KALFKONSENTRAAT
 
  VETMESTING

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENKONSENTRAAT VIR SKAPE EN KALWERS
REGISTRASIENR. V 14344 WET 36/1947

Skaapvetmes-/kalfkonsentraat is 'n geformuleerde proteienkonsentraat wat met groot sukses vir die voerkraalafronding van lammers en die uitgroei van suiwelkalwers aangewend word.

Skaapvetmes-/kalfkonsentraat verbeter voeromset en groei, verminder asidose en voorkom blaasstene vir die ekonomiese afronding van speenlammers, stoetramme en ou ooie.

SIEN SUIWELAFDELING VIR GROOTMAAKMENGSELS VIR KALWERS

  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 300
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 55
VANAF ANDER NPN   % 7,7
UREUM Maks g/kg 57,5
ANDER NPN Maks g/kg 17,5
VOG Maks g/kg 130
VESEL Maks g/kg 100
KALSIUM Maks g/kg 25
FOSFOR Min g/kg 6
SWAEL   g/kg 15
MAGNESIUM   g/kg 2,7
KALIUM   g/kg 15
KOPER   mg/kg 10
MANGAAN   mg/kg 100
SINK   mg/kg 190
KOBALT   mg/kg 5
JODIUM   mg/kg 5
YSTER   mg/kg 50
SELEEN   mg/kg 0,5
VITAMIEN A   IE/kg 30 000
VITAMIEN D   IE/kg 5 000
VITAMIEN E   IE/kg 10 000

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)
  SKAAPVETMES-/KALFKONSENTRAAT - VOLLEDIGE AANPASSINGS-, AFRONDINGS- EN RAMVEILINGSDIETE VIR SKAPE
  MENGINSTRUKSIES

 
AANVANGS-
DIEET 1
AANVANGS-
DIEET 2
AFRON-
DINGS-
DIEET 1
AFRON-
DINGS-
DIEET 2
RAM-
VEILINGS-
DIEET
SKAAPVETMES-
KONSENTRAAT
kg 200 200 200 200 200
MELASSEMEEL kg 40 40 40 40 ****
MOLATEK BYPASS kg **** **** **** **** 50
MIELIEMEEL kg 510 560 610 410 550
KLEINGRANE kg **** **** **** 200 ****
LUSERN kg 250 100 150 **** 200
RUVOER kg **** 100 **** 150 ****
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
AANVANGS-
DIEET 1
AANVANGS-
DIEET 2
AFRON-
DINGS-
DIEET 1
AFRON-
DINGS-
DIEET 2
RAM-
VEILINGS-
DIEET
PROTEÏEN g/kg 154 137 136 130 156
UREUM g/kg 11,5 11,5 11,5 11,5 11,5
VOG g/kg 120 120 120 120 120
VESEL g/kg 105 100 100 110 117
KALSIUM g/kg 9,3 7,4 7,7 6,7 8,0
FOSFOR g/kg 3,3 2,9 3,0 3,3 3,4

 

  Voerwenke vir afrondingsfase van skape:
 

•   Gaan na 10 dae op die aanvangsdieet oor na die afrondingsdieet.
•   Maal ruvoer met 12 mm sif om goeie innames en vermenging te verseker. Lusern verseker die beste resultate as           ruvoerbron in skaap afrondingsrantsoene.
•   Mielies kan geheel en al of gedeeltelik met gars of hominy chop vervang word, maar die koring- en hawerinsluiting       moet tot 20% beperk word. Skape presteer die beste op mielies as graankomponent in die voerkraal.
•   Te droë of stowwerige diëte beperk gewoonlik inname. Stowwerigheid word voorkom deur 40 kg graan met 40           kg (een sak) Molatek Melassemeel te vervang, soos aangedui in bogenoemde rantsoene.
•   Hierdie voer bevat anioonsoute om blaasstene te bekamp. Indien die voerperiode langer as twee maande is, kan 'n
    addisionele 0,5% ammoniumchloried by die dieet gevoeg word.
•   Hierdie voer bevat medikamente om asidose te bekamp en voeromset en groei te verbeter.

 

 

SKAAPVETMES-/KALFKONSENTRAAT - KAFETERIA-, AFRONDINGS- EN RAMVEILINGSDIETE VIR SKAPE 

  MENGINSTRUKSIES

 
* KAFETERIA-
LAMDIEET 1
KAFETERIA-OU
OOI-DIEET 2
*RAMVEILINGS-
DIEET
SKAAPVETMESKONSENTRAAT kg 250 200 200
MOLATEK BYPASS kg **** **** 50
MIELIEMEEL kg 750 800 750
RUVOER kg Ad lib Ad lib Ad lib
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
* KAFETERIA-
LAMDIEET 1
KAFETERIA-OU
OOI-DIEET 2
* RAMVEILINGS-
DIEET
PROTEÏEN g/kg 140 128 139
UREUM g/kg 14,4 11,5 11,5
VOG g/kg 120 120 120
VESEL g/kg 80 80 80
KALSIUM g/kg 7,0 6,0 6,2
FOSFOR g/kg 3,3 3,0 3,3

 

 

* Kruipvoermengsels: Beide die mengsels is ook geskik as 'n kruipvoer vir lammers.
100 kg mieliemeel kan ook met 100 kg gemaalde lusern hooi vervang word.

 

  Voerinstruksie vir kafeteria-afrondingsdieet
  •   Ruvoer of weiding moet ten alle tye ad lib beskikbaar wees.
•   Dieet 1 is veral geskik vir jong lammers onder 32 kg liggaamsmassa, terwyl dieet 2 ideaal is vir ouer lammers en ou         ooie.
•   Sien volledige afrondingsdieet vir verdere voerwenke.
•   Korrekte aanpassing is uiters belangrik:
Dag 1-2: Beperk kragvoerinname tot 1% van liggaamsmassa (300 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 3-4: Beperk kragvoerinname tot 1,5% van liggaamsmassa (450 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 5-6: Beperk kragvoerinname tot 2% van liggaamsmassa (600 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 7-8: Beperk kragvoerinname tot 2,5% van liggaamsmassa (750 g/30kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.
Dag 9-10: Beperk kragvoerinname tot 3% van liggaamsmassa (900 g/30 kg lam/dag) plus ad lib hooi, ruvoer of winterweiding.