PRODUKTE - VETMESTING - VOERKRAALKONSENTRAAT
 
  VETMESTING

MASSA 50 kg
KLAS: PROTEÏENKONSENTRAAT VIR BEESTE
REGISTRASIENR. V 11525 WET 36/1947

Voerkraalkonsentraat is 'n spesiaal-geformuleerde proteïenkonsentraat wat in 'n volvoerafrondingstelsel aangewend word.

Voerkraalkonsentraat verseker ekonomiese vleisbeesafronding met die laagste koste per kg massatoename. Dit bevat 'n groeibevorderaar wat voeromset en groei in beeste bevorder, terwyl dit ook voedingsteurnisse en koksidiose teenwerk om maksimum wins te verseker.


  SAMESTELLING

PROTEÏEN Min g/kg 450
AFKOMSTIG VAN UREUM   % 83,55
UREUM Maks g/kg 140,24
VOG Maks g/kg 140
VESEL Maks g/kg 120
KALSIUM Maks g/kg 70
FOSFOR Min g/kg 10
SWAEL   g/kg 3,2
MAGNESIUM   g/kg 3,5
KALIUM   g/kg 14
KOPER   mg/kg 25
MANGAAN   mg/kg 300
SINK   mg/kg 200
KOBALT   mg/kg 2
JODIUM   mg/kg 2
YSTER   mg/kg 150
SELEEN   mg/kg 1
VITAMIEN A   IE/kg 40 000

 

  UREUMWAARSKUWING
Hierdie dierevoedsel bevat 'n NPN-bron.
Meng en voer streng volgens voorskrifte.
WAARSKUWING EN VOERAANWYSINGS
(sien aanwysings op sak)

 

 

VOERKRAALKONSENTRAAT – VOLLEDIGE AANPASSINGS- EN AFRONDINGSDIËTE
VIR BEESTE

 

  MENGINSTRUKSIES

 
AANPAS-
SINGS-
DIEET 1
AANPAS-
SINGS-
DIEET 2
AFRON-
DINGS-
DIEET 1
AFRON-
DINGS-
DIEET 2
VOERKRAALKONSENTRAAT kg 100 100 100 100
MOLATEK BYPASS kg 50 50 **** ****
MIELIEMEEL /
HOMINY CHOP
kg 610 650 680 720
MELASSEMEEL kg 120 80 120 80
RUVOER kg 120 120 100 100
TOTAAL kg 1 000 1 000 1 000 1 000

 

  SAMESTELLING (As is-basis)

 
AANPAS-
SINGS-
DIEET 1
AANPAS-
SINGS-
DIEET 2
AFRON-
DINGS-
DIEET 1
AFRON-
DINGS-
DIEET 2
PROTEÏEN g/kg 127 129 117 119
UREUM g/kg 14,02 14,02 14,02 14,02
VOG g/kg 130 130 130 130
VESEL g/kg 121 120 114 113
KALSIUM g/kg 10 9,6 9,9 9,4
FOSFOR g/kg 3,3 3,3 3,1 3,1