Tuisblad

Produkte
Energie
Melassemeel
Natuurlike Proteienkonsentraat
Bypass
Vetmesting
Beesvet 33+
Voerkraalkonsentraat
Skaapvetmes Kalfkonsentraat
Suiwel
Dairy Master-konsentraat
Pro 16
Skaapvetmes-/ Kalfkonsentraat
Bees- en Skaaponderhouds- en Produksielekmengsels
Kondisielek
Dryveld 46
Foslek
Lick Mix 87
Proteïenlek 40
Wenlek 50
Winterveldkonsentraat
Wolmeester Konsentraat
Wolskaaplek 28
Produksie- Aanvullings, Energie, Afronding en Uitgroei op Groenweidings
Background 18
Elite Block
Lam en Ooilek
Meester 20
Bees-, Skaap- en Wildonderhouds- en Produksieblokke
Enerblock
Fosblock
Multi Block 28
Trophy Block
Winter Block 40
Droogtevoer
Droogte Supplement
Boerdery Praktyke
Beeste
Voerkraalafronding: Volvoere en Kafeteriadie̋te
Aanpassingsdiëte
Afrondingsdiëte
"Backgrounding": Voerkraalvoorbereiding
Droëweiding
Groenweiding
Koeie op Droë Winterveld en Oesreste: Onderhoudslekke
Kondisielek
Dryveld 46
Lick Mix 87
Proteïenlek 40
Wenlek 50
Winter Block 40
Winterveldkonsentraat
Laatsomerweiding: Oorgangslekke
Kondisielek
Lick Mix 87
Multi Block 28
Winterveldkonsentraat
Laatdragtige Koeie Einde Winter: Produksielekke
Kondisielek
Enerblock
Lick Mix 87
Meester 20
Multi Block 28
Proteïenlek 40
Wenlek 50
Winterveldkonsentraat
Bulvoorbereiding: Veilings en Skoue
Kafeteriadiëte
Volvoere
Uitgroei van Speenkalwers op Droë Winterveld: Produksielekke
Kondisielek
Enerblock
Lick Mix 87
Meester 20
Multi Block 28
Proteïenlek 40
Wenlek 50
Winterveldkonsentraat
Uitgroei van Speenkalwers op Groen Somerveld: Produksielekke
Background 18
Kondisielek
Meester 20
Somergroenweiding: Onderhoudslek
Fosblock
Foslek
Skape
Voerkraalafronding: Volvoere en Kafeteriadiëte
Aanpassingsdiëte
Afrondingsdiëte
Vroeg- en Middragtigheid: Onderhoudslekke
Kondisielek
Meester 20
Multi Block 28
Wolmeester Konsentraat
Wolskaaplek 28
Weidingsafronding: Produksieaanvulling
Groenweiding
Prikkelvoeding: Produksielekke
Kondisielek
Enerblock
Meester 20
Laatdragtigheid en Vroeë Laktasie: Produksielekke
Enerblock
Meester 20
Multi Block 28
Wolmeester Konsentraat
Wolskaaplek 28
Ramvoorbereiding: Veilings en Skoue
Kafeteriadiëte
Volvoere
Uitgroei van Jongooie en Ramme: Produksielekke
Background 18
Kondisielek
Enerblock
Meester 20
Multi Block 28
Wolmeester Konsentraat
Wolskaaplek 28
Melkbeeste
Melkkoeie: Lakterende en Droe̋ Koeie
Suiwelmeelmengsels
Droëkoeimengsels
Grootmaak Van Suiwelverse: Dag 1 Tot Opstoom
Kalfgroeidieet
Kalfaanvangsdieet
Verskragvoermengsels
Wild
Lekaanvullings: Onderhoudslekke
Droëweiding
Groenweiding
Voerkrip, Kruipvoerhok Mates

Welkom by Molatek

PRESTASIE, KUNDIGHEID EN DIENS VIR WINSGEWENDE VEEBOERDERY

Molatek en Epol – een verkoopspan …

Molatek en Epol het onlangs saamgesmelt en staan vanaf 1 Julie 2015 bekend as RCL Foods Sugar & Milling (Pty) Ltd. As RCL Foods beskik ons nou oor ‘n meer uitgebreide produkreeks waarby kliënte in die toekoms kan baat. Die twee handelsmerke, Epol en Molatek, gaan nog steeds afsonderlik bemark word, maar die voordeel is dat EEN, groter verkoopspan jou sal bedien. (Kyk nuwe Verkoopspan en Meer oor ons: Molatek & Epol = groter en beter).

Voorkeur veevoerverskaffer …

Sedert die laat tagtigerjare het Molatek, as vervaardiger en kleinhandelaar van melasse-gebaseerde veevoer, een van die leidende veevoermaatskappye in Suid-Afrika geword en het ons ons kliënte en hul behoeftes nog altyd eerste gestel. Nou, met Epol se graangebaseerde produkte wat ook bygekom het en boonop ‘n groter verkoopspan, weet ons dat ons ook in die toekoms, as RCL Foods, ons kliënte se behoeftes sal kan bevredig.

‘n Wye reeks produkte …

Molatek vervaardig en bemark ‘n wye reeks konsentrate, energievoere en lekke aan die veebedryf. Produkontwikkeling en die identifisering van markgeleenthede het juis daartoe gelei dat ons in 2011 ook tot die vervaardiging en bemarking van ‘n volledige reeks lek blokke toegetree het.

Top prestasie en winsgewendheid …

Deur te fokus op produkkwaliteit wat gesetel is in die gebruik van top kwaliteit grondstowwe en noukeurige vervaardigingsprosesse, verseker Molatek dat produkte wat aan die veeboer gelewer word, nie net bydra tot sy diere se top prestasies nie, maar dat dit ook bydra tot verhoogde winsgewendheid. Getrou tot ons slagspreuk van “Prestasie, Kundigheid en Diens vir Winsgewende Veeboerdery”, kan veeboere met ‘n geruste hart op ons nommer druk, want een ding is seker … Molatek se produkte sal aanhou om ‘n belangrike rol in die groei, gesondheid en kondisie van hul diere te speel.