loader image

Wen ‘n skeepsreis met Molatek!

Molatek bied vir boere en hul metgeselle die geleentheid om in 2021 die seile te span op die MSC Seil-Safari Landbouskou Op die Water.

Kuier ʼn week lank saam met van die land se suksesvolste boere, luister na wêreldklassprekers, kyk na uitstallings oor die nuutste innovasies, produkte en hulpmiddels en geniet vermaak uit die boonste rakke.

Om deel te neem koop tussen 1 April en 31 Mei 2020, 15 ton van die volgende skaap-, bok- en beesprodukte en kom in aanmerking om saam met ons en MSC Cruises op dié skeepsreis te gaan. Elke enkelbestelling van 15 ton wat op die plaas afgelewer word, verteenwoordig een inskrywing.

Die volgende produkte is deel van die promosie:

  • Skaapvetmeskonsentraat
  • Elite Block
  • Lam en Ooilek
  • Wolmeesterkonsentraat
  • Beesvet 33+
  • Bypass
  • Kondisielek
  • Multi Block 28
  • Zilmeester
Do NOT follow this link or you will be banned from the site!
Discover how to prevent and protect yourself from the COVID-19 pandemic here.
For COVID-19 updates, visit the official government website www.sacoronavirus.co.za
Got it!
X myStickymenu