H
f

< Back to Molatek homepage

PROPEL YOUR SHEEP FARMING ENTERPRISE
TO THE NEXT LEVEL WITH MOLATEK

a Masterclass of informative videos to help you achieve
greatness in your small stock enterprise

Molatek Sheep Masterclass Series

Episode 1 – We’re talking sheep

Welcome to MOLATEK’s sheep Masterclass series.

In a series of short videos, we are going to look at distinct phases in the ewe’s reproduction cycle, as well as other feeding practices in sheep farming that influence economic sustainability and production.

Follow the MOLATEK social media platforms to make sure you don’t miss our new series!

Welkom by MOLATEK se Skaapprestasiereeks.

In ‘n reeks kort videos, gaan ons kyk na verskeie fases in die ooi se reproduktiewe leeftyd, asook ander voedingspraktyke in skaapboerdery wat ekonomiese volhoubaarheid en produksie beïnvloed.

Volg ons sosiale media platforms om seker te maak jy loop nie ons nuwe videoreeks mis nie!

Episode 2 – Replacement ewes – your future factory

Replacement ewes — your future factory.

We discuss some guidelines so that you can ensure your young ewes develop normally for optimal lifetime reproduction ability. 

Contact your MOLATEK technical advisor for more information and follow the MOLATEK social media platforms to make sure you don’t miss the next video in our Masterclass series.

Jongooie — jou toekomstige fabriek.

Ons bespreek ‘n paar riglyne sodat jy kan verseker dat jou jong ooie goed ontwikkel vir optimale leeftydreproduksievermoë.

Kontak jou MOLATEK tegniese adviseur vir meer inligting, en volg MOLATEK se sosiale media platforms om seker te maak jy mis nie die volgende video in ons Skaapprestasiereeks nie!

Episode 3 – Looking after your rams

Looking after your rams

Poor reproductive performance in ewes often starts with the ram.

When rams don’t meet the necessary criteria for healthy sperm production or proper servicing ability, the entire flock’s productivity suffers.

Watch the video for practical ram management guidelines and follow MOLATEK on social media so you never miss an episode in the Masterclass series

Versorging van jou ramme

Ramme wat nie voldoen aan die vereistes van suksesvolle spermproduksie en dekbehendigheid nie, het ‘n direkte invloed op die swak reproduksieprestasie van ooie.

Kyk die video vir praktiese riglyne oor die versorging van ramme, en volg ons sosiale media platforms om seker te maak jy mis nie uit op hierdie Skaapprestasiereeks nie!

Episode 4 – Preparing sheep for auction

Preparing sheep for auction

Don’t be caught off guard, plan ahead!​

Start feeding well in advance and make sure there are adequate floor space and clean drinking water. ​

Watch the video to discover more expert tips on preparing your sheep for auction — and follow MOLATEK on social media to stay up to date with the full Masterclass series.​

Voorbereiding van skape vir veiling

Moenie met jou broek op die knieë gevang word nie,
beplan betyds. ​

Begin om diere betyds te voer vir die veiling, en voorsien voldoende vloerspasie en skoon drinkwater. Kyk saam om meer te leer oor hierdie onderwerp.​

Volg ons sosiale media platforms om seker te maak jy mis nie uit op nóg belangrike wenke in hierdie Skaapprestasiereeks nie!​

Episode 5 – Mating: 4 weeks prior until 4 weeks after mating

Mating: 4 weeks prior until 4 weeks after mating

Optimising ewe nutrition around mating is one of the most important decisions a sheep producer can make.​

In this video, MOLATEK walks through the science-backed approach to flushing and early pregnancy management – including how a protein deficiency alone can cause up to 55% embryo resorption.​

Whether you’re managing a commercial flock or fine-tuning your herd’s performance; the nutrition window from 180 days before mating through mid-pregnancy is where results are built.​

Dektyd: 4 weke voor tot 4 weke na paring

Optimalisering van ooivoeding rondom paartyd is een van die belangrikste besluite wat ‘n skaapboer kan maak.​

In hierdie video gesels MOLATEK oor die wetenskaplik ondersteunde benadering van prikkelvoeding en die bestuur van vroeë dragtigheid – asook hoe ‘n proteïentekort kan lei tot 55% embrio-resorpsie. ​

Of jy nou ‘n kommersiële kudde bestuur of jou trop se prestasie optimaliseer; die voedingsvenster van 180 dae voor paring deur middragtigheid is waar resultate gebou word. ​

Get to know your technical advisors

Contact us for expert advice

Technical support for farmers ensuring good relationships to drive demand through co-ops.

© 2026 Molatek. All Rights Reserved.