by Admin_Molatek | Apr 2, 2024 | Cattle
Molatek Dryveld 46 is ‘n ekonomiese winterlekaanvulling vir vleisbeeste. Die produk bied verskeie voordele, soos verbeterde prestasie, goeie liggaamsgewig, stimulering van die eetlus, en beter en meer inname van droë materiaal. Lekaanvullings is sinvol uit...
by Admin_Molatek | Apr 1, 2024 | General
Vleis van Veld – Johan Mouton Die grootste komponent van rooivleis wat verbruik word in Suid Afrika is voerkraal gebasseerd met graan wat ‘n wesenlike deel van die afrondings dieet uitmaak. ‘n Hoë digtheid dieet bestaande uit ‘n ± 13% proteien...
by Admin_Molatek | Apr 1, 2024 | Cattle
Om rooivleis volhoubaar te produseer, sal dit doeltreffender geproduseer moet word. Boere moet die regte soort kalf vir voerkrale produseer deur die nuutste tegnologiese hulpmiddels, teelmateriaal en -metodes te gebruik. Vele faktore het ‘n invloed op...
by Admin_Molatek | Apr 1, 2024 | Cattle
Die voedingsprogram van ‘n reproduktiewe kudde is baie belangrik as die boer wil hê die koeie moet ekonomies presteer. Molatek gee raad oor die rol wat fosfaat speel. Die voeding van ‘n reproduktiewe kudde vir volhoubare ekonomiese produksie is ‘n...
by Admin_Molatek | Mar 25, 2024 | Cattle
Boere wat hul kalwers self afrond of aan kommersiële voerkrale wil lewer, se voerkraalprestasie kan direk deursekere faktore beïnvloed word. Boere kan vanjaar op die Nampo-oesdag met Molatek se kenners kom gesels oor hoe hulle die regte tipe kalf vir die...