Vul proteïen in die winter aan en verbeter kondisie

Vul proteïen in die winter aan en verbeter kondisie

Molatek Dryveld 46 is ’n ekonomiese winterlekaanvulling vir vleisbeeste. Die produk bied verskeie voordele, soos verbeterde prestasie, goeie liggaamsgewig, stimulering van die eetlus, en beter en meer inname van droëmateriaal. Lekaanvullings is sinvol uit ’n voedings-...
Vleis van Veld – Johan Mouton

Vleis van Veld – Johan Mouton

Vleis van Veld – Johan Mouton Die grootste komponent van rooivleis wat verbruik word in Suid Afrika is voerkraal gebasseerd met graan wat ‘n wesenlike deel van die afrondings dieet uitmaak. ‘n Hoë digtheid dieet bestaande uit ± 13% proteien en > 11 MJ/Me word...
Dierevoeding in praktyk – Molatek Meestersklas

Dierevoeding in praktyk – Molatek Meestersklas

Deur Johan Mouton, bestuurder navorsing en produkontwikkeling, Molatek Tydens die onlangse kongres van die Weidingsvereniging van Suider-Afrika (WVSA) het die  onderwerp van die beskikbaarstelling van betroubare navorsingsdata vir die eindgebruiker ’nspontane...
Voerkrale vereis dié soort kalwers

Voerkrale vereis dié soort kalwers

Om rooivleis volhoubaar te produseer, sal dit doeltreffender geproduseer moet word. Boere moet die regte soort kalf vir voerkrale produseer deur die nuutste tegnologiese hulpmiddels, teelmateriaal en -metodes te gebruik.   Vele faktore het ’n invloed op ’n...
Doeltreffende kuddevoeding vir’n koeikudde

Doeltreffende kuddevoeding vir’n koeikudde

Die voedingsprogram van ’n reproduktiewe kudde is baie belangrik as die boer wil hê die koeie moet ekonomies presteer. Molatek gee raad oor die rol wat fosfaat speel. Die voeding van ’n reproduktiewe kudde vir volhoubare ekonomiese produksie is ’n hulpbronspesifieke...

No internet connection.Waiting to reconnect...