WE INTRODUCE / ONS STEL BEKEND…

“Dierevoeding in praktyk”

“Molatek sien wat hy die mark bied as ‘n integrale deel van ‘n boerderystelsel, nie ‘n oplossing vir ‘n korttermynprobleem nie.

Met ontwikkeling en verbetering van Molatek-produkte vind evaluasie onder gekontroleerde toestande plaas om realistiese vergelykings te tref. Data word sover moontlik binne die raamwerk van ‘n stelselbenadering gegenereer. Die aantal studies waaroor die boek verslag doen, is geneem uit navorsing wat van 2011 tot 2022 gedoen is.

Die data is deel van Molatek se groter navorsingsprogram. Dit het ten doel om die leser met inligting toe te rus om ‘n besluit te neem wat die beste vir sy boerdery is.”

or

Please note: The book “Dierevoeding in praktyk” is only available in an Afrikaans publication.

 

For more information contact Charmaine Alberts

     :  palberts@telkomsa.net
       :  082 922 3747

book-chapters